XTND Testimonials

Thanks Jo-Mare for your excellent service!

Natasha, Compliment

Hi Zoe, many thanks for the professional way you have interacted with the unfortunate claim. Much appreciated. Kind regards,

Roger Hicks, Compliment

Good day. Thanks for everything you have done. You always assist without any delay. I appreciate working with you.

Ethwell Thusi, Santam

Hallo Edmar, dankie vir jou vinnige en profesionele optrede ter afhandeling van die eis.

Frik Combrinck Makelaars, Satisfied Client

Dear Bruce, trusting you are well. We would like to compliment you on the outstanding, compassionate service our client received yesterday from an assessor Tanya Erasmus from Censeo. She went out to see our client with flowers and her compassion and understanding of her sad incident was greatly appreciated. We as brokers are most grateful to yours for such great service and most importantly taking our clients’ feelings and emotions in your assessment. Keep up the great service. Regards,

Louise Amiras, compliment

Hi Martin, bogenoemde het betrekking. BAIE DANKIE VIR JOU VRIENDELIKE, PROFESSIONELE EN UITERS FLINKE DIENS OP HIERDIE EIS – DIT WORD OPREG WAARDEER!!!!! Groete,

Reinette, thank you note

Grant, attached please find the signed document as requested. Thank you for the profesional way you have handled the claim.

Thys Davies, Thank you note

Dear All, thank you all very much for your individual roles in resolving this claim. This has been one of the most frustrating claims I have had to deal with given the lapse in our security and monitoring processes, with the only shining light the fact that I have been dealing with quality people at the broking end, the assessor end and the insurance end. A consequence of a choice I made many years ago – it has been a privilege and a pleasure to deal with you and I thank you sincerely for handling this claim in such an efficient manner. In the end (3 months and numerous trips to Rayton and Akasia later) I also managed to get the de-registration papers for the CRF thanks to interventions from several of you. I have certainly learnt some lessons here. Once again my sincere thanks to you all. Regards,

Johan Hattingh

Hi Marelise, I really do appreciate your feedback and help during this process. You have been exceptionally helpful. Much appreciated.

Calvin Govender Assistant IT Manager, You have been exceptionally helpful.

Hi Grant, ek wil net weer baie dankie sê vir die goeie en spoedige diens!! Baie dankie vir jou hulp, ‘n voorspoedige pad vir jou vorentoe!

Lizanda

Goeiemôre Scharia, baie dankie vir die professionele hantering en afhandeling van die versekerings eis wat ek in gedien het. Dit word hoog op prys gestel. Ek het die eise kaart ontvang. Baie dankie ook vir die nodige reëlings ten opsigte van dit, ek wil egter net weet wanneer sal ek dit kan begin gebruik? Vriendelike groete,

Fanie Burger

Thank you Anzelle, your telecom conversation was very professional. Thank you for your commitment in delivering such excellent service to our clients. Well done!! Keep up the excellent work. Kind regards,

Agnes Michau Client Service Manager, Santam

Dear Kathleen, thank you for your excellent service and sending Mr Viljoen to collect the necessary. I appreciate that. Apparently we did not sign the Agreement of Loss. Regards,

Henk Viljoen, Thank you for your excellent service

Goeie dag Marelise, BAIE DANKIE vir jul moeite, ons waardeer dit! Groete,

Koos Eckard

Good and warm greetings. We, Mr and Mrs Bhairoparsad had the pleasant opportunity of meeting Mr Ronald Pillay, Claims Examiner on rather an unfortunate situation. We found Mr Pillay to be very professional, friendly, meticulous and caring in his approach. He even offered us guidance on improving the security measures at our home. An important fact to note was that we were timeously updated on the progress of the claim. Mr Pillay was also very accommodating in addressing a query at any given time. To Mr R. Pillay, thank you in your attempts of trying to make an unpleasant traumatic environment a better one. May God bless you and your family with good health, prosperity, a long life and security. To the company, Mr Pillay is definitely a rare asset. Thanking you once again.

S. Bhairoparsad

Good and warm greetings. We, Mr and Mrs Bhairoparsad had the pleasant opportunity of meeting Mr Ronald Pillay, Claims Examiner on rather an unfortunate situation. We found Mr Pillay to be very professional, friendly, meticulous and caring in his approach. He even offered us guidance on improving the security measures at our home. An important fact to note was that we were timeously updated on the progress of the claim. Mr Pillay was also very accommodating in addressing a query at any given time. To Mr R. Pillay, thank you in your attempts of trying to make an unpleasant traumatic environment a better one. May God bless you and your family with good health, prosperity, a long life and security. To the company, Mr Pillay is definitely a rare asset. Thanking you once again.

S. Bhairoparsad

I am pleased to inform both the management of Santam and Censeo of the excellent service I received from Mr Andrew Harvard, the external assessor of Santam. I wish to commend Mr Andrew Harvard for his excellent service that he rendered to me. Within 24hrs Censeo contacted me with the assessor’s name and contact details. An appointment was set up between ourselves and the next morning (Wednesday) Mr Andrew had to travel from Durban to Estcourt to meet me. Mr Andrew further stated that he was travelling to Newcastle on other claims, stay-over and only return to his office on Friday morning. I was amazed to be called by Mr Andrew on Monday morning to be informed that he had finalised my claim and submitted the same to Santam for processing. Mr Andrew must be commended for his professionalism and dedication to customer service excellence. He values his clients and put their needs first rather then his own. I am proud to be associated with Santam and its affiliates Censeo, who truly comply with Santam’s ethos, Insurance Good and Proper. Keep up the sterling work! Your staff expertise and humility must be complimented and commended. Thanking you,

Mr A. Deepnarain

Geagte Scharia, Baie dankie vir jou simpatieke hantering van ongetwyfeld die mees traumatiese ervsring wat ek ooit inmy lewe gehad het… Dankie,

Brula Breytenbach

Middag Tilla, baie dankie vir jou flink en vinnige diens met hierdie eis. Van die begin af is ek en my kliënt op hoogte gehou en alle eposte dadelik beantwoord. Baie dankie vir goeie diens!

Charmaine Botha
WOW!!! That is what I call service!!! Many thanks, I will request payment to be finalized. Have an awesome day Kathleen. Regards,
Riana Warricker
Hi Marelise, baie baie dankie vir al jou moeite en goeie diens. Lekker dag,
Yvette
Dear Grant, I hope you are well. I just wanted to personally thank you for your efforts in resolving my case. You made the examination process seamless and an encouraging one. You were so professional and welcoming to Andrew and myself, yet thorough and uncompromising at investigating the series of unfortunate events. Take care Grant and continue to be excellent at what you do. God bless you for blessing me. Regards,
Jerelene , Soobramoney
More Dion, thanks vir die update en die moeite. Waardeer die puik diens wat julle lewer! Kind regards,
Craig
Goeie more Grant. Gister was een van die slegste dae van my 18 jaar as Makelaar in in die Versekerings wêreld! Die ontnugtering van ‘n persoon wat ek reeds 8 jaar ken se oneerlikheid, is vir my amper te veel! Die Motomia scooter moes net nooit op die polis gewees het nie! Ek het nooit die kliënt gevra vir sy lisensie daarvoor. Ek het aangeneem hy gaan die scooter soms gaan gebruik om na klënt te ry, hy was juis in die proses om sy bakkie te verkoop! Ek besef nou julle werk met sulke eise daagliks en jy het eintlik reeds voor sy erkenning geweet, daar is slang in die gras en my kliënt praat nie die waarheid! Ek wil jou en Tersius egter bedank vir die die manier waarop julle die aangeleentheid hanteer het en die kliënt die kans gegee het om ‘n paar netelige vrae uit te klaar! Hierdie gebeure is vir my ook ‘n wake up call, om eenvoudig net meer vrae te vra wanneer persoon aansoek doen vir versekering en ten minste afskrif van die bestuurslisensies te versoek! Ek wag in spanning wat die uiteinde van die bedrog eis gaan wees! Dra ook my dank aan Tersius oor! Hoop nie ons sien mekaar ooit weer onder sulke omstandighede nie! Groete,
Elza van Vuuren
Thank you so much Jo-Mare! It was really a pleasure working with you. Vriendelike groete / Kind regards,
Marizka Esterhuizen, Compliment
Goeie Middag Larissa, eerstens baie dankie vir terugvoer. Tweedens, baie baie dankie vir almal van julle maatskappy, Riki by Koopkrag, Santam en ook Lex Heemstra. Julle diens is voorwaar ‘n voorbeeld vir ander maatskappye!! Ja, ek wil bitter bitter graag die Yaris terug koop! Baie dankie,
Anita Prinsloo, Compliment
Lex, you are the best assessor ever! Thank you so much for helping us.
Natasha Peacock, Very Happy Client
Hallo Thys, ek wil net jou net graag bedank vir die wyse waarop jy hierdie eis hanteer het. Ek het ook geen klagtes ontvang van die kliënt nie. Groete,
Yda du Toit, Happy client
You’re simply the best!! Tx a mill. Regards,
Girlie Zungu , Santam
Hi Marelise, baie dankie vir al jou moeite en goeie diens. Groete,
Teressa Louw
Hi Eldon, I just want to thank you for the very good service I received from you and the efficient way you handled my case. I appreciate your care and concern for my well-being. It is much appreciated. Kind Regards,
Eleen On Hing
Thank you Simone, AF have also contacted me for car hire, I appreciate the professional manner in which you have handled my situation.
Steve Sims

Hi Harry, ek wil jou bedank vir die simpatieke wyse wat jy gister alles hanteer het. Ek glo nie iemand wat nog nooit in so traumatiese insident betrokke was besef emosioneel waardeer mens gaan nie en al kan geen aardse besittings met sentiment ooit vervang word nie is al wat mens tog oor het jou selfbehoud.

Amanda Swart
Hallo Marius, baie dankie vir jou hulpvaardigheid en puik diens. Vriendelike groete,
Fanie Erasmus
Goeiemôre meneer Groenewald, dankie weereens vir u kundige en professionele dienslewering. Veral vir die ekstra myl wat u stap. Aangename dag.
Hester de Kock
Good day Marelise, thank you very much for the effort. I’m sure it will help. You’re a star. Have a great day.
Praven
Thank you Stefan, I appreciate your prompt responses and your excellent handling of this claim. Kind regards,
Thabi Chanetsa Manager, Complex Claims, Santam
Hallo Stefan, graag wil ek van my kant af die volgende vir jou sê: Ek het gister dit onder die bestuur van Statusfin gebring dat ek uiters beindruk is met die wyse waarop jy die eis hanteer het. Jy was simpatiek en het empatie gehad met jou kliënt. Jy het die saak op ‘n baie profesionele manier hanteer. Ja, die eis het op ‘n ongemaklike tyd van die jaar plaasgevind. Die kontrakteurs was gesluit vir ‘n maand lank, anders sou die eis al lankal afgehandel gewees het. Ek glo jy het die eis baie regverdig hanteer sodat beide kliënt en maatskappy nie bevoordeel of benadeel is nie. Ek versoek dat jy hierdie twee skrywes aan jou bestuur sal deurgee sodat jy ook by hulle die nodige erkenning kan kry vir jou goeie werk. Sterkte vorentoe! Groetnis,
Dawie Meyer
Dankie Lampies ek het gekry, ek waardeer jou moeite baie.
Mnr C. Orton
Johan, namens myself en Abrie net weer eens baie dankie vir jou professionele hulp en bystand met die afhandeling van ons eis. Ons waardeer opreg jou empatie wat jy gehad het met die trauma situasie en die flink diens en bystand wat jy te alle tye aan ons voorsien het. Nogmaals baie dankie vir al jou moeite. Groete,
Mari-Anne Greyling
Many thanks for this clarification. Thank you also for the very clear exposition you provided of the services available from your organization. It is very impressive and very professional. Your patience and very kind hospitality is very much appreciated. Best regards,
Phiroshaw Camay
Nogmaals dankie dat jy so mooi met haar gewerk het. Groete,
Christine
Hi Georg, baie dankie vir die profesionele wyse waarop jy die eis hanteer het, dit is ‘n plesier vir my hart en gees om jou te leer ken. Seen vir jou. Groete,
Dr Gerhard Steyn (M.Th D.Th)
Dear Mari, thank you for the feedback. Once again thank you for your swift service! Much appreciated! Regards,
Annemie Olwagen
Marinus, Baie dankie vir jou diens. Gee jou 100 uit 10 vir jou diens.
Elize
Goeie middag Flip/Michelle, baie dankie vir uitstekende diens met hierdie eis. Geniet julle Paasnaweek. Vriendelike groete,
Elmarié Bird
Ek sê baie dankie vir u flink diens. Groete,
Ridwaan
Goeie dag Dion, dankie vir jou ook jou diens was puik. Groete,
Willa
Good day, we have perused the report as well as the instruction. The report meets the requirements of the instruction and beyond. A very good report. Regards,
Renen Roets
Hi Mr du Toit, I would like to compliment your staff member Simone van Zutphen. It is rare these days, to get comprehensive assistance when it comes to requesting other parties involved in the claims process, to give feedback. Not only did she give professional feedback, she listened to my requests, and did exactly as I asked. A true gem. Thank you all. Warm Regards,
Abrihana Botha
Hi daar, skuus die alzheimers light het ingeskop toe vergeet ek om vir jou dankie te sê vir ons eis uitbetaling. Baie baie dankie vir al jou hulp met die proses se sukses, jy mag maar by jou baas gaan aanklop vir ‘n verhoging vir puik kliëntediens. Nogmaals dankie!! Mooi week,
Annalien Strauss
Goeie dag, die kliënt vra ek moet sy wardering teenoor jou uitspreek op die manier en spoed waarmee jy die aangeleentheid hanteer het.
Louis Fourie
Thank you for prompt service.
Anonymous
Gareth Hall, thank you so much for attending to this claim in record time. Your hard work is truly appreciated. Wishing you a fantastic weekend.
Tamsyn Woodward
Good Morning Lionel, thank you for the seamless procedure of this claim. As you are aware, the Client was quite distraught with the loss of her personal items and found the manner in which you dealt with the entire situation to be top drawer. Although the assessment was thorough, she commended your professional and gentle manner. It is always a pleasure to deal with EOH, and thank you for treating our Clients with the respect that they deserve. Kind Regards,
Pauline Daniel, Allied Insurance Brokers
Dankie Ané vir jou uitstekende diens en deeglikheid in hierdie saak. Dit word baie waardeer.
Leo Hulsman
Hi Marelise, weet jy dis die eerste keer dat ons nou moet eis by Santam, ek as moet sê dat julle / jou diens fantasties is. Dankie dat jy die eis so vinnig vir ons probeer afhandel. Geniet die dag verder! Groete,
Charlene Esteruizen
Goeie môre Marelise, tonne dankies, jy is ‘n ster!!!! Groete,
Elzana
Goeiedag Dion, baie dankie vir jou hulp en baie goeie diens. Dit word opreg waardeer.
Mev Coetzee
Hi Johan, jy was baie behulpsaam en baie baie dankie vir die wondelike diens wat ek van jou ontvang het!! As al die mense net nog so passie vir hulle werk gehaad het soos jy sal dit sommer baie dinge beter maak!! Weereens baie dankie ek waardeur dit opreg!
Madeleine Visser
Hi Bruce, ek wil net graag baie dankie sê vir Mick. Ons was vandag na ‘n klagte wat al ‘n geruime tyd oor en weer beskuldigings gestuur word. Mick het hom goed van sy taak gekwyt. Was goed voorbereid en kon alle vrae hanteer. Die makelaar het geen ander keuse as om die repudiasie te aanvaar nie. Baie dankie Mick. Groete,
Hyla Kruger, Santam
Goeie middag Marelise, ek het groot waardering vir die wyse waarop u die eis hanteer het. Baie dankie,
Leon
Good afternoon Kathleen, it is with great pleasure that I confirm my world class service experience with you. Following my poor start to 2015 with my vehicle being stolen at my company premises on 02/01/2015 I made contact with our claims department. I was fortunate enough to liaise with MJ in respect to my claim and really have to take the time to commend her on her service. After requesting written confirmation of cover via email, MJ tried to contact me on my cell phone, and left a message as she required additional information, shortly after I received her details via sms when no contact was made as well. She promptly followed up on my landline number to make sure I got the message and as she knew that I needed that confirmation today. Numerous attempts even though my contact is quite poor in the contact centre. A simple follow up, but it left me with a good impression of her and the knowledge that I can count on my insurance. Working in the Client Care Department, I am proud to promote that I work with the best there is. Well done Mari-Jeanne!!! Have a powerful 2015 and good luck with all your endeavours. Kind regards,
Lucinda Heuvel, Staff Mulitplex Personnel - Santam
Hi Marelise, dit was regtig ‘n baie aangename ondervinding gewees om saam met jou te werk! Voorspoed met alles wat vir jou voorle! Kind regards,
Elsie Diederiks
Nele, dankie vir puik diens. Met dank / With regards,
Wilma van der Westhuizen
Mari, dankie. Baie dankie vir al jou moeite en die relatiewe pynvrye hantering van die eis. Jy is baie professioneel en ken regtig jou werk.
Douwlina du Plessis
Hi Jo-Mare, baie dankie vir die terugvoering. Dit is ‘n plesier om met jou te werk! Groete,
Zelda Venter
Ek wil vir Francois Beyleveld van Censeo bedank wat die eis hanteer het. Hy is uiters behulpsaam en professioneel, en is beslis ‘n aanwins. Laat weet indien daar enige inligting is wat verder benodig word. Groete,
Lukas
Scharia, baie dankie. Ook vir jou goeie diens ten tye van die eis. Groete,
Adele

Themba, thank you for your kind assistance. Much appreciated! Regards,

Willem
Hi Harry, wil jou net weereens bedank vir jou vriendelike ondersteuning en puik diens. Kind regards/Vriendelike groete,
Suzy Pieterse
Hello Mr Aderley, I trust that you are keeping well. Thank you again for the professional and efficient manner in which you have dealt with the matter. Best regards,
Francois Greyling
Baie dankie Harry vir alles, dit was nou flink en vinnig! Groete,
Liesl Meyer
Good morning Same, Thank you for your assistance and speedy feedback much appreciated. Regards,
Thato Tlhabane
Good day Mr Basdew, I just want to thank you for the professional manner in which you treated me. I understand that everything you did was part of your job. In my time of confusion and hopelessness you told me that I need to stay positive. If I focus on positive things I will draw positive things to myself. I won’t forget that. PLEASE DO MIND MY ENGLISH. You know here in Cape Town we like the Afrikaans. As we say here BAIE DANKIE! Kind regards,
Gabriel
Marelise, baie dankie vir jou vriendelike hulp en terugvoering. Mooi dag! Groete,
Deidre
Morning Vanessa, we would like to compliment Kathleen Aberley at Censeo for her prompt and speedy services which we received with regards to the abovementioned claim. I hope you make use of them more in the future. Warmest regards,
Cherise Duff
Good day Thys, thank you for you assistance, I am very pleased with your service and feedback. Kind Regards,
Alyssia Camarinha
Hi Grant/Andy, ek wil ook net hiermee baie baie dankie sê vir die uitstekende diens en die uiters professionele manier waarop julle die eis en die kliënt gehanteer het. Dit is ‘n absolute plesier om saam met mense so competent soos julle te werk. Vriendelike groete,
Mariaan du Toit
Jacquilene, baie dankie vir jou uitstekende diens aan ons en ons kliënt, waardeer. Groete,
Sandra Meyer
Dear Nadine, many thanks for your efficiency, a very rare trait in today’s world. Really appreciated! Regards,
John

Would you like to give us feedback? Email us at info@xtnd.co.za